Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ons kry dikwels geestelike gifstowwe in wat 'n bedreiging is vir ons verhouding met God. Ons moet leer om NEE te se vir hierdie toksiese invloede. In Detoks vir die siel werp Craig Groeschel lig op die dinge wat sleg is vir ons sodat jy as Christen bemagtig kan word om 'n suiwer lewe te lei.
TITLE: Detoks Vir Die Siel
AUTHOR: Craig Groeschel
SKU: 9781431606191
PUBLISHER: CUM
DATE PUBLISHED: 01/01/2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 228
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 152 mm x 203 mm
WEIGHT: 295 gr