This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Collector329

Similar products

Die swerfjare van Poppie Nongena
Secondhand
R100.00
11% OFF
Onverwagte VIERHOEK deur Ela Spence 1951 and rare
Secondhand
R1,094.70 R1,230.00
The Blue Door / Die Blou Deur - Andre Brink
Secondhand
R60.00
Biltong en Barakat: Saamgestel deur Annarina Lubbe...
Secondhand
R60.00
Deur die oog van 'n naald - Mathews Phosa Deur die oog van 'n naald - Mathews Phosa
Deur die oog van 'n naald - Mathews Phosa Deur die oog van 'n naald - Mathews Phosa
Sold

Deur die oog van 'n naald - Mathews Phosa

New 1 was available
R110.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
Id-24098
Bob Shop ID
533826787
"Dit bly vir my ironies — en soms was dit vir my pynlik ongemaklik — dat ek selfs in die moeilikste dae in Afrikaans gedig het, en my diepste pyn daarin verwoord het."

So skryf Mathews Phosa, spreker van nege tale, oor die taal waarin hy sy skoolopvoeding ontvang het, en wat hy as 'n soort moedertaal in sy lewe beskou.

Sy digkuns is gelukkig nooit gesien as 'n manier om "die taal van die onderdrukker" populr te probeer maak nie. Posie het 'n manier om deur ideologiese versperrings te breek en harte te raak.

Vandag is Afrikaans saam met die ander inheemse tale bevry, en die digter doen 'n beroep: "Kom ons oefen ons tonge los, sodat ons deur ons pragtige, rou, ritmiese tale die wonde van die verlede kan help genees."

Vanwe sy druk politieke program bestempel Mathews Phosa homself as 'n "sigaretdoos- en notulepapierdigter". Agter op 'n sigaretdoos staan gekrabbel: ". . . een man se vryheid is nie die ander man se enslavement nie … apartheid moet stop vir almal … wit apartheid is so sleg soos swart apartheid".

Sy gedigte is 'n snelskrif waardeur diep verskuilde gevoelens tot uiting kom: vernedering, woede, verset, triomf, en uiteindelik verootmoediging in gebed."

Prys: R50.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1996

Uitgewers: Tafelberg

ISBN: 9780624034995

Kondisie: Hardeband in 'n uitstekende toestand.

Recently viewed

See more
Necklace - Vintage Gold Tone, Amber Coloured Beads with Gold Tone Charms in between each Bead ML1962
New
R395.00
6 Pack Vf3502 High Efficiency Dust Bags for Ridgid 12 to 16 Gallon
New
R456.00
Royal Wedding of Charles & Diana Memorabilia Mugs
Secondhand
R84.00
1960 France Nouveaux 10 Francs Pick#142a, 7 stapleholes left bottom
Secondhand
R335.00

Customer ratings: 1 ratings

Seller gone missing and no sign of my book.
12 Jul 2024