Deur Die Sterre Gelei

Deur Die Sterre Gelei

5 available / new
Indicative market price: R485.00
Only 5 left – grab it before it’s gone!
R445.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781037023132
Bob Shop ID
633019744

Deur die sterre gelei is die trilogie van Deneys Reitz se drie gewilde boeke wat die gebeure van sy merk-waardige, aksiebelaaide lewe saamvat.
 
Kommando, die eerste boek, is 'n vertelling van Denys se ongelooflike ervarings tydens die oorlog (1899 tot 1902), nadat hy as 17-jarige ewe ongeërg aangesluit het. Kommando, wat in 1929 gepubliseer is toe die depressie op sy ergste was, was dadelik 'n blitsverkoper, en was sedertdien nog nooit uit druk nie.
 
Die tweede boek, Trek Voort is die verhaal van Reitz se stryd as banneling-bittereinder in Madagaskar, waar hy vele ontberinge deurstaan het en goedere met ossewaentjies vervoer het om aan die lewe te bly. 'n Brief van generaal Smuts se vrou het hom oorreed om terug te keer na Suid-Afrika. Deneys het by die Smuts-gesin gewoon terwyl hy van malaria herstel en in Pretoria as 'n regsgeleerde gekwalifiseer het. Die boek beskryf Reitz se aktiewe rol in die onderdrukking van die 1914-rebellie in die Vrystaat, oorlogvoering onder Botha en Smuts in Duitswes en Oos-Afrika, en gevegte in die loopgrawe in Frankryk tot aan die einde van die Eerste Wêreldoorlog, toe hy in bevel van 'n Skotse bataljon was. 
 
Ten slotte fokus Geen Uitspan op Reitz se terugkeer na Suid-Afrika ná die Eerste Wêreldoorlog, sy toetrede tot die politiek, en die voortsetting van sy vreeslose en avontuurlustige lewenstyl as minister van grondsake en bosbou, wat hom in staat gestel het om oor die lengte en breedte van Suid-Afrika te reis. Hy het 'n omgewingsbewaarder geword en was instrumenteel in die totstandkoming van die Nasionale Krugerwildtuin. Hy het ook 'n leidende rol gespeel in die dramatiese kabinetsvergadering wat die Hertzog-regering omver gewerp het en tot Suid-Afrika se toetrede tot die Tweede Wêreldoorlog gelei het. As adjunk- eerste minister het Reitz tydens Smuts se afwesigheid as eerste minister gedien, en interne probleme soos die Ossewa Brandwag hanteer.
 
Kommando, Trek Voort en Geen Uitspan gee gesamentlik vir die leser 'n ongelooflike insig in die gebeure in Suid-Afrika tussen 1899 en 1943 deur die oë van 'n vreeslose Suid-Afrikaanse avonturier wat ook 'n besonder talentvolle skrywer was.
 

Add to cart

Recently viewed

See more
Free shipping
STERLING SILVER and CARNELIAN SUN SHAPED NECKLACE 12.9grms Chain: 60cm pendant: 5.7 x 4.6cm
R745.00 No bids
Ook die klein dingetjies (J van der Berg)
R75.00
TRANSVAAL HORSE ARTILLERY COLLAR-WORN 1904-1914-ONE LUG
R70.00 No bids
T10 Aluminum Alloy Multi Gear Adjustable Laptop Radiator(Silver)
R650.00

Similar products

Die Beroepsarbeid van die Afrikaner in die Stad - S. Pauw
R200.00
Suid-Afrikaanse Skryfsters van die Sestigerjare: 'n Reeks Praatjies deur Dr Elize Botha (Inscribe...
R150.00
Die Vergelyking in die Afrikaanse Volkstaal - Kok, B.
R260.00
Eerste Hulp-Handboek deur Louis G. Irvine, 1956
R50.00