Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“DEUR VLOEDWATERS EN VLAMME”
Rooi Jan, No. 8 - Casper H. Marais
Na die ondergang van sy rowersbende, sweer Mike Gollantz wraak teen die Britse magte en die grensboere. Met die hulp van ’n oud-seerower en dié se matrose beplan hy die finale ondergang van almal — veral Rooi Jan en Jeanette s’n.
(Vervolg van Die Rowers.)
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.
• VORIGE UITGAE/DRUK OF TERUG VANAF BOEKWINKEL •
Eerste uitgawe, eerste druk, 2012 | 126 bladsye.
ISBN: 978-0-9870208-9-5
•••