Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit is maklik om in vandag se besige lewenstyl uit die oog te verloor wat die kern van jou lewe as 'n gelowige is - God se liefde vir jou en sy opdrag om in liefde uit te ryk na ander. Topverkoper-skrywer Joyce Meyer wys jou in Deurdrenk my met liefde op die volgende: 'Jy kan nie iets gee wat jy nie het nie ' Baie mense wat probeer om in die liefde van God te leef, doen dit in hul eie krag. Hulle kan nie God se liefde demonstreer nie, want hulle staan nooit stil om dit self te ontvang nie.