Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Deurweef met Genade
Sierra Madrid. Vrou van die neentiegerjare. Moedig. Vasberade. Haar lewe is op die punt om omgekeer te word. Mary Kathryn McMurray. Jong baanbreker op die trek na Oregon. Sy is woedend omdat sy haar huis en wortels moet agterlaat. Twee vroue, eeue uitmekaar, word verenig deur 'n verweerde dagboek namate hulle met God, hul mans - selfs hulself - worstel, tot hulle in die arms van die Een val wat hulle onvoorwaardelik liefhet.
Please contact seller for any further information on item