Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Deutsch-Afrikanisch bij sur Maturataatsprufung, von B Elbrecht 1924 Handboek
Hierdie tweede deel leer- en leesboek is uitgegee vir die Middelbare skole in Suid Afrika met die doel om die Afrikaanse student to leer om Duits te lees, skyf en in Duits te sing. Die voorwoord en ook verduidelikings in boek is in Afrikaans geskryf .
Van Schaik uitgewers, 1924 EERSTE DRUK. 370P.
Toestand: name voor in boek, ouderdomsverwering gering, rugkant effens los maar nog stewig gebind. Geringe potloodaantekeninge.
Verpakking en Posgeld R48 (in
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy