Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die eerste honderd eksemplare van D.F. Malan deur H.B. Thom in 'n luukse band (donkerbruin leer en materiaal) is genommer en deur die skrywer onderteken. Hierdie eksemplaar is nommer 100.
Boek is in baie goeie toestand. Die stofomslag is lig vergeel, en het twee klein skeurtjies aan die onderkant teen die rug, voor en agter, onderskeidelik. Daar is ook 'n klein area van papierverlies aan die rug se bokant.
Uitgewer : Tafelberg
1e Uitgawe, 1980
Taal : Afrikaans
Hardeband : 366 bladsye
Afmetings : 230 x 160 x 35 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik