Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste vertaling van die boek Genesis deur DF du Toit , 1893 Paarl.
Met inleiding deur DF du Toit ( 'Genesis is klaar. Di eerste boek van di Bybel kan ons nou al lees in ons moedertaal........
Di maniir waarop ons nou werk is: alle Donderdag aande (tensy wettige verhindering dit belet) kom 'n kring van broeders by makaar ver di Bybelvertaling...............Daarna sit ons om 'n ronde tafel elk met syn bybel. Eers het ons Genesis vertaal, wat nou verskyn. en nou is ons besig an Matteus...ens.)
Waarskynlik een van enkele kopiee wat oorleef het.