Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die prettige verhaal van n sjarmante swendelaar (Hans Strydom) se ontmoeting met n pragtige geoloog (Sybel Coetzee) aan wie hy vals diamante probeer verkoop. Sy is egter nie onder n kalkoen uitgebroei nie en uiteindelik bevind die swendelaar hom met n ongewenste vennoot. Hulle vertrek na Johannesburg waar hulle met behulp van nog n groter swendelaar (Bill Curry) hulle swendelstreke voortsit.
Actors: | Sybel Coetzee / Hans Strydom / Regardt van der Bergh |
Directors: | Jan Scholtz |
Age Restriction: | PG yrs |
Language: | Afrikaans |
Running Time: | 106 mins |
Released: | 1978 |
Discs: | 1 |
Region: | 2 |
Edition: | Single Disc |
TV System: | PAL |
Video Format: | Standard 1.33:1 |
Sound Format: | Dolby Digital 2.0 |
Product Code: | 6689005 |