Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die 100-jarig herdenking van die Tweede Vryheidsoorlog, volkskomitee vir die herdenking van die Tweede Vryheidsoorlog
Deur Prof. H. van der Wateren (redakteur), uitgegee 1998, hersiene uitgawe, sagte band booklet, met fotos, 53 bladsye, goeie toestand.