This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Boekesmous1126

Similar products

Die A tot Z van Name. Ontdek die belofte wat jou naam inhou!
Sold

Die A tot Z van Name. Ontdek die belofte wat jou naam inhou!

New 2 were available
R350.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 7 Days: 7 Days: We accept returns within 7 days of receipt if item do not match description(Please contact seller with details).
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
#1170
Bob Shop ID
259181060

Gauche, Isebell . Die A tot Z van Name (Hersiene en uitgebreide uitgawe): Ontdek die belofte wat jou naam inhou!

Struik Christelike Media, 2012. Hersiene en uitgebreide uitgawe.

Die A tot Z van name (hersiene en uitgebreide uitgawe)is die nuwe, uitgebreide weergawe op die gewilde naslaan boek wat die betekenis van jou naam onthul.Die vorige uitgawe het vir ons die oorsprong en betekenis van meer as 9 000Suid-Afrikaanse mans en vroue se name gegee. Nou, in die uitgebreide uitgawe isdaar vele meer name bygevoeg Hierdie uitgebreide uitgawe: Wys hoe sekere name die omstandighede van party mense by geboorte, diedag, geboorterang orde, ouers se reaksie en selfs die voorkoms of gewenstekarakereienskappe reflekteer Sien ons dat daar deesdae n sterk neiging is om vanne as voorname tegebruik Wys dat n naam ook verband verband kan hou met n beroep, kleur, dier ofvoel; n plant, deug, taak of opdrag Is name van beroemde persone ingesluit, sowel as die vroulike vorm vanmanlike name Is daar n gedeelte aan die einde van die boek wat die Christelike perspektiefop die belangrikheid van name ondersoek.Die A tot Z van name (hersiene en uitgebreide uitgawe) is n oorkoepelende, gesaghebbendegids met maklike toegang tot die oorsprong en betekenis van diemeeste Suid-Afrikaanse name en die spesiale belofte wat elke naam inhou" . 600bl., indeks en bibliografie.

Nuut.

Prent Gelamineerde Sagteband.

(#0001170)

Customer ratings: 1 ratings

Baie vriendelik en behulpsaam!!! Uitstekende diens en goeie kommunikasie!!
10 Jan 2017