Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die A Z van die Groentetuin in Suid-Afrika Jack Hadfield
Hierdie omvattende handleiding vir groentekweking in Suid-Afrika, spesiaal vir die huistuinier geskryf, is gebaseer op die skrywer se wye praktiese ervaring en sy intieme kennis van plaaslike groeitoestande.