Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
DIE AANDWIND BRING VERLANGE deur Stephanie Meiring
Hardeband met stofomslag in goeie toestand. Kleeflintmerke voor en agterin. Hierdie boeke was veral bekend onder die boekklublesers van gister wat 'n voorkeur gehad het vir hoogstaande Afrikaanse skrywers. 'n Baie goeie leeskopie. Stewig gebind. Posgeld en verpakking R25.00.