| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 351
Uitgegee: 2011 (Protea)
ISBN: 9781869194635
Afrikaanse eponieme van A tot Z
Het jy geweet dat as jy cappuccino drink, daar n aap in jou koffie is? Waarom staan n mens se strottehoof bekend as n adamsappel? Is die dahlia regtig na die Sweedse plantkundige Anders Dahl vernoem omdat die blomblare soos sy onversorgde baard en hare gelyk het?
DiƩ vrae het almal met eponieme te make: woorde wat gevorm is op grond van mense of plekke se name. Daarom is dahlia, adamsappel en cappuccino eponieme. In Die aap in jou koffie beantwoord die gewilde woordeboekmaker, Anton Prinsloo, ongeveer 2 000 van hierdie soort vrae.
Die skrywer se besondere humorsin maak dit n andersoortige woordeboek - een wat n mens met n glimlag lees.