R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Toestand : Goed. Eerste Afrikaanse uitgawe, HAUM, 1975, Hardeband met omslag in plastiek - Roman - 183pp. Ná die geslaagde maanlanding het die verkenning van die "kus, agter die horison" die avontuur van ons tyd geword. Wat dekades lank deur Jules Verne en andere as 'n wonderwêreld van die tegnologie voorgestel is, is nou reeds 'n verbysterende werklikheid. Die aarde bly naby, ook vir die ruimtereisigers van die Mars-ekspedisie, Alfa. In dramatiese omstandighede wil hulle - soos die vroeëre ontdekkers in die geskiedenis van die mens - die skynbaar onmoontlike verwesenlik. Van tyd tot tyd kry die leser die indruk dat kaptein Scott se reis na die Suidpool hom in die stofstorms van die planeet Mars herhaal. Die ruimtereisigers se verblyf van 444 dae op die Rooi Planeet word die opwindende hoogtepunt van hierdie boek. Daarby laat die presiese beskrywing van die menslike denke en handeling in buitengewone omstandighede die leser nie 'n oomblik los nie. Hierdie verslag van die Marslanding in ons tyd hou rekening met alle feite insoverre hulle aan die wetenskap bekend is. Boonop openbaar Ludĕk Pešek hom as 'n skitterende verteller. Hier is 'n boek wat die volwassene en die jeugdige met ewe veel genot sal lees.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.