Die Aarde is Naby ~ Ludek Pesek Die Aarde is Naby ~ Ludek Pesek
Die Aarde is Naby ~ Ludek Pesek Die Aarde is Naby ~ Ludek Pesek

Die Aarde is Naby ~ Ludek Pesek

Secondhand 1 available
R98.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
647683326

Die Aarde is Naby ~ Ludek Pesek

Medium hardeband met stofomslag
Uitstekende toestand

Ná die geslaagde maanlanding het die verkenning van die "kus, agter die horison" die avontuur van ons tyd geword. Wat dekades lank deur Jules Verne en andere as 'n wonderwêreld van die tegnologie voorgestel is, is nou reeds 'n verbysterende werklikheid.

Die aarde bly naby, ook vir die ruimtereisigers van die Mars-ekspedisie, Alfa. In dramatiese omstandighede wil hulle - soos die vroeëre ontdekkers in die geskiedenis van die mens - die skynbaar onmoontlike verwesenlik.

Van tyd tot tyd kry die leser die indruk dat kaptein Scott se reis na die Suidpool hom in die stofstorms van die planeet Mars herhaal. Die ruimtereisigers se verblyf van 444 dae op die Rooi Planeet word die opwindende hoogtepunt van hierdie boek. Daarby laat die presiese beskrywing van die menslike denke en handeling in buitengewone omstandighede die leser nie 'n oomblik los nie.

Hierdie verslag van die Marslanding in ons tyd hou rekening met alle feite insoverre hulle aan die wetenskap bekend is. Boonop openbaar Ludĕk Pešek hom as 'n skitterende verteller. Hier is 'n boek wat die volwassene en die jeugdige met ewe veel genot sal lees.

Add to cart

Recently viewed

See more
Vintage 1999 Sealmark Elephant
Secondhand
R250.00
Type-C Charging Port Connector For Lenovo Think Pad X13 Yoga Gen 2
New
R249.97
33% OFF
10pcs Grit 4000 Wet And Dry Polishing Grinding SandpaperSize: 23 x 9cm (Blue)
New
R201.00 R302.00
Ring made from 1971 American half dollar - Size U/V
Secondhand
R300.00 No bids

Similar products

Die aarde is ’n eierblou ark - Susan Smith
New
R215.00
Die Sterwende Aarde Rene Bazin
Secondhand
R75.00
Die sterwende aarde - Rene Bazin
Secondhand
R200.00
TARZAN IN DIE HART VAN DIE AARDE - Edgar Rice Burroughs
Secondhand
R155.00