Die Aarde is Naby ~ Ludek Pesek Die Aarde is Naby ~ Ludek Pesek Die Aarde is Naby ~ Ludek Pesek Die Aarde is Naby ~ Ludek Pesek Die Aarde is Naby ~ Ludek Pesek Die Aarde is Naby ~ Ludek Pesek
Die Aarde is Naby ~ Ludek Pesek Die Aarde is Naby ~ Ludek Pesek Die Aarde is Naby ~ Ludek Pesek Die Aarde is Naby ~ Ludek Pesek
Die Aarde is Naby ~ Ludek Pesek
+2

Die Aarde is Naby ~ Ludek Pesek

Secondhand 1 available
R58.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
647790500

Toestand : Goed.
Eerste Afrikaanse uitgawe, HAUM, 1975, Hardeband met omslag in plastiek - Roman - 183pp.
Ná die geslaagde maanlanding het die verkenning van die "kus, agter die horison" die avontuur van ons tyd geword. Wat dekades lank deur Jules Verne en andere as 'n wonderwêreld van die tegnologie voorgestel is, is nou reeds 'n verbysterende werklikheid.
Die aarde bly naby, ook vir die ruimtereisigers van die Mars-ekspedisie, Alfa. In dramatiese omstandighede wil hulle - soos die vroeëre ontdekkers in die geskiedenis van die mens - die skynbaar onmoontlike verwesenlik.
Van tyd tot tyd kry die leser die indruk dat kaptein Scott se reis na die Suidpool hom in die stofstorms van die planeet Mars herhaal. Die ruimtereisigers se verblyf van 444 dae op die Rooi Planeet word die opwindende hoogtepunt van hierdie boek. Daarby laat die presiese beskrywing van die menslike denke en handeling in buitengewone omstandighede die leser nie 'n oomblik los nie.
Hierdie verslag van die Marslanding in ons tyd hou rekening met alle feite insoverre hulle aan die wetenskap bekend is. Boonop openbaar Ludĕk Pešek hom as 'n skitterende verteller. Hier is 'n boek wat die volwassene en die jeugdige met ewe veel genot sal lees.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
For Lenovo Xiaoxin Pad Pro 2021 11.5 / TB-J716F TPU Tablet Case (Black)
New
R213.00
for 2023 Front Left+Right Bumper Wheel Molding Trim Light 33800-3A0-H01 33850-3A0-H01
New
R612.00
Neon Light Glow EL Wire 3m
New
R99.00
67% OFF
1pc Orange For Samsung Samsung Galaxy S23 Add Phone Cases
New
R294.00 R882.00

Similar products

Sout van die Aarde. Uys Krige.
Secondhand
R50.00
KINDERS VAN DIE AARDE - VERHAALBUNDEL SAAMGESTEL DEUR CHARLES FRYER
Secondhand
R30.00
Die Sterwende Aarde Rene Bazin
Secondhand
R75.00
So ook op die Aarde - Betsie van Niekerk
Secondhand
R145.00