Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
geen datum van druk maar die voorwoord is gedateer 1966 hardeband - geen stofomslag - 179 bladsye, die hardeband het een of twee klein merkies, die teks is skoon en die binding goed- GEEN OORSESE VERSENDING
handtekeninge van die volgende persone voor in boek:(van hulle weet ek nie wie se handtekeninge dit is nie)
Danie Craven
James Starke
Chum Osche
Buks Marais
Lucas Strachan
Hannes Brewis
Fonnie du Toit
Chris Koch
Ponie van der Westhuizen