R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband met stofomslag. Boek in goeie toestand. Uitgegee in 1972 deur Boekhandel De Jong met 153 bladsye. Geskenkinskripsie in ink op voorste skutbladsy. Omslag het skeurtjies langs die kante en 'n lang skeur langs die rug wat die omslag in twee dele laat. Tans oorgetrek met 'n verwyderbare plastiekfilm. Naam van vorige eienaar op voorste skutbladsy. Die skrywer is gebore Nederlander wat die Tweede Wêreldoorlog as soldaat en krygsgevangene meemaak. Na die oorlog vanaf 1953 tot 1964 is hy in Londen 'n joernalis vir 'n Nederlandse dagblad. Gedurende die tweede helfte van die 1960's vestig hy hom in Suid-Afrika. Die boek bied 'n interessante siening van Suid-Afrika se politiek van daardie tyd. Geen oorsese versending.