DIE ADELAAR EN ANDER AFRIKAANSE VERHALE - H.A. ASCHENBORN - VERTAAL DEUR SANGIRO
1 was available / secondhand
R10.00
minimum increment
R70.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
1926 Tweede druk. Hardeband met stofomslag - beide beskadig. Binnebladsye met vlekkies.143 Bladsye. R25 posgeld binne SA.
Ilustrasies deur skrywer! Verhale oor die dierelewe van Afrika. 'n Boek uit 'n vervloeë era... : "Ioeo - toewi - toeii - tii," in gelykmatig stygende note sing die toonladdervoël sy lied deur die slapende rotsdal. Saggies weergalm dit nog op tot daarbo waar die kluisenaar op sy troon sit. Sprokiesagtig is die glans van die maanlig op klippe en bosse, en die geur van nat gras en bloeiende mimosas lê wyd oor die slapende land."