Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Adendorff-Trek deur Thos Blok. Sagteband, 113 bls. In hierdie boek word `n kort oorsig gegee van `n trek wat in dié tyd onder verskillende name soos Mashonaland-trek; Banjailand-trek en Adendorff-trek bekend gestaan het. Dis duidelik dat die laaste naam die beste sou wees, omdat Adendorff beter bekend is. Die ideaal van daardie Trekkers was om “`n eie land met `n eie vlag” te stig. Suid-Afrika en die regering het `n wet aangeneem waarin “`n eie vlag” vasgestel is. Dit is nou welaangename tyd om `n bietjie belangstelling te toon vir `n bladsy uit die Afrikaanse geskiedenis wat met soveel stilswyende minagting, oor die hoof gesien word. R65