Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die afdraand van die dag is kil, speel af in 'n ouetehuis en die gebeure rondom die "oudwordingsproses". Dit is 'n menslike, snaakse, soms hartseer boek. 'n Boek wat die mens se verganklikheid en sy aftakeling tot die onverwoesbare kern van sy menswees so uitbeeld dat dit die leser met nuwe eerbied vir die lewe laat. Geskryf deur 'n geliefde ikoon van die Afrikaanse letterkunde. Tafelberg-Uitgewers, 1992. Posgeld R45.00