Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die derde boek in die Abel-trilogie. Die polisie word ontbied na 'n kamer in die Sleep Inn in Bez Valley. Bloed en hare in die bad dui op 'n slagting maar daar is geen lyk nie. Wanneer 'n gelooide en onthaarde vel in formalien gevind word weet Ella Neser sy is weer op Abel Lotz se spoor.
TITLE: Die Afreis Van Abel Lotz
AUTHOR: Chris Karsten
SKU: 9780798156400
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 10/08/2012
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 416
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 445 gr