Die Afreis van Abel Lotz

Die Afreis van Abel Lotz

Secondhand 1 available
R95.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
12885
Bob Shop ID
655238787

Die derde boek in die Abel-trilogie. Die polisie word ontbied na 'n kamer in die Sleep Inn in Bez Valley. Bloed en hare in die bad dui op 'n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer 'n gelooide en onthaarde vel in formalien gevind word, weet Ella Neser sy is weer op Abel Lotz se spoor. Abel bevind hom in Brugge, by sy vriend Ignaz Bouts. Kort voor lank soek hy weer na velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, hierdie keer met die hulp van Ignaz. Hy het twee velle en kort nog agt. Intussen word die lyk van 'n amptenaar van Binnelandse Sake kaal en bevrore langs 'n dam gevind, sy keel afgesny. Dit blyk dat 'n joernalis op sy spoor was, nadat 'n Suid-Afrikaanse paspoort aan die lyk van 'n meesterbrein van Al-Kada gevind is.

Add to cart

Recently viewed

See more
Cherry Pink - Cherry Wainer At The Hammond Organ - Vinyl LP Record - Very-Good+ Quality (VG+)
Secondhand
R999.00
3.20mm 2Pieces Round cut Tanzanites 0.28cts
New
R395.00 No bids
Metal Eifel Tower Ashtray Made in France Paris
Secondhand
R75.00 No bids
TENA LADY SLIM ULTRA MINI 14
New
R60.00

Similar products

Day Four: Sarah Lotz (Paperback)
Secondhand
R45.00
Day Four Sarah Lotz
Secondhand
R70.00
Die Ontstaan en Ontwikkeling van die Amp van Staatspresident in die Zuid-Afrikaansche Republiek
Secondhand
R360.00
Die Hart van die Vyf Tale van Liefde (Afrikaans) | Gary Chapman
Secondhand
R30.00