Beverly Lewis
Medium Paperback
Small Tear on front cover
Katherine Mayfield, die nuwe eienaar van die Mayfield-landgoed, het haar lewe lank van n luukse lewe gedroom. Maar soos die jare verbygaan, mis sy haar Amish-gesin en dierbare vriendin Mary Stoltzfus. Verban uit die eenvoudige lewe wat sy eens geken het, vind Katherine troos in vrywillige diens aan terminaalsiekes, n diens van liefde wat sy hoop eer aan haar biologiese ma se herinnering sal bring.
Sonder dat Katherine daarvan bewus is, probeer haar lang verlore liefde, Daniel Fisher, haar desperaat opspoor, net om telkens voor n toe deur te staan te kom. Intussen verlustig sy haar in die moderne w reld en geniet die aandag van Justin Wirth, n aantreklike man wat om haar liefde meeding.
Herinnerings aan haar kinderjare saam met Daniel leef in haar hart, en tog is haar huidige lewe ver verwyderd van die bekende Lancaster-distrik. Katherine bly verlang na opregte vredeverlede nog een keer te trotseer.
Die Afrekening (Beverly Lewis)
Looking to expand your collection? Visit our website to buy books online! Readmatter Used Bookshop is the go-to place to buy books online and to sell your books online.