Die Afrikaans van die Kaapse Moslems - Achmat Davids
Check my rate
View locations
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
'n Opwindende kykie op Afrikaans en sy talle sprekers, en is oorspronklik in 1991 as meesterstudie in Engels geskryf (The Afrikaans of the Cape Muslims). Die verhandeling het gespruit uit Davids se navorsing waar hy agtergekom het Afrikaans is onlosmaaklik verbind aan die Kaapse Moselemgemeenskap en dat die ¬タワMoslems se Afrikaans naas Hollands deels in Suidoos-Asiᅢᆱ, die Indiese subvasteland en in die mond van die inheemse mense gevorm het. Hierdie Asiatiese tale het dus in Afrikaans neerslag gevind¬タン. Davids vertel ook van die bydrae van Moslem-Afrikaans en die baanbrekerswerk deur Adrianus van Selms wat in 1951 ontdek het dat Afrikaans oorspronklik in Arabiese skrif (Arabies-Afrikaans) geskryf is.
Verder stel die boek die leser bekend aan ¬タルn rykdom van ¬タワtekste in Arabiese skrif, aan geskrifte van Imams en aan politieke pamflette en skryfsels ¬タモ die bekendste hiervan Abubaker Effendi se godsdienstige handleiding Bajaan Oedien wat in 1877 gepubliseer is en een van die oudste publikasies in Afrikaans is¬タン.
Nog ¬タリn kwessie wat in die boek bespreek word, is of Moslemsprekers aan die einde van die 19de eeu en begin 20ste eeu geskryf het soos hulle gepraat het. Davids het bevind dat dit wel so was, afgesien dat daar wanopvattings bestaan omdat die Arabiese skrif soms verkeerd gelees is. Die skryfwyse en spelling van Afrikaans in die Arabiese skrif word bespreek asook Arabies en Arabies-Afrikaans in Romeinse skrif wat ons gebruik.
Sagteband
Condition: Like New