Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nico Smith, oud NG-predikant, oud-professor in Sendingwetenskap, oud sendingsekretaris, oud-Afrikaner-Broederbond-lid en uiteindelik 'uitgeweke' predikant in die swart woonbuurt Mamelodi, vertel van die ongekende mag van die Afrikaner-Broederbond in die swart apartheidsjare.
Die kopié is in 'n netjiese, skoon toestand, en is goed gebind en stewig. Bladsye lig vergeel.
Uitgewer : LAPA
Taal : Afrikaans
Sagteband : 262 bladsye
Kondisie: Gebruik