Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1953 Die Verenigde Protestantse Uitgewers, hardeband ou Testament 905 bladsye, Nuwe Testament 296 bladsye, die omslag is swart en het n paar klein merkies aan en n klein duikie aan die regterkant voor, die lettters H.N.P. is voorop die Bybel. Enkele klein vlekkies op eerste en laaste bladsye (blanko bladsye) Binne in die Bybel is daar die familieregister ens maar daar is niks ingeskryf nie, die bladsye is verguld aan die kant, die teks is skoon en die binding is goed, versending sal R50 in RSA wees.Grootte van Bybel is lengte 28 cm, breedte 19 cm dikte 5,5, cm