DIE AFRIKAANSE FAMILIEBYBEL - uitgegee in 1953 - GOEIE TOESTAND - BYBEL
Secondhand
1 was available
R970.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hierdie is 'n mooi kopie van die 1953 Afrikaanse Familiebybel. Bijbel
Die familie-, geboorte-, trou- en doodsregisters voorin. Enkele inskripsies van geslagte van die volgende families: Lubbe, Van der Westhuizen, Botha, Vosloo, Kruger, Murray, Slabbert.
Die bladsyrandte het nog die oorspronklike vergulding. Bladsye skoon en helder binne. Effe rakskaafmerke op rugkant bo en onder.
Die afmetings is soos volg: 28 cm hoog x 20 cm breed en 5.5 cm dik. 2.2 kilogram gewig.