Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie is 'n pragtige kopie van die 1953 Afrikaanse Familiebybel.
Dit is in PUIK, ONGEBRUIKTE toestand met al die familie-, geboorte-, trou- en doodsregisters in skoon, ongebruikte toestand.
Die band is in die uitgewer se oorspronklike leer en daar is geen rakskaafmerke nie. Die bladsyrande het nog die oorspronklike vergulding.
Die afmetings is soos volg: 28,2 x 19,5 cm.
Hierdie Bybel is 65 jaar oud en 'n pragtige vertoonstuk.