R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband . Binding is stewig. Uiatgegee in 1935 deur J. L. van Schaik Bpk, Pretoria met 130 bladsye. Die skrywer behandel die onderwerp van dekadensie in kultuur en hoe die Afrikaanse beweging dit kan stuit. Die skrywer wys op die negatiewe deur ander volkere na te aap ten koste van die ontwikkeling van die eie op 'n breƫ kultuurfront. Die buiteblaaie het vlekke en die rug is beskadig. Binne verbruin die blaaie om die kante. Handtekening van vorige eienaars op die voorste skutblad en binnekant van voorblad. Geen oorsese versending.