Die Afrikaanse Huisdokter - 3 Boekdele
Die Afrikaanse Huisdokter - 3 Boekdele

Die Afrikaanse Huisdokter - 3 Boekdele

New
1 available
R810.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
Id-16662
Bob Shop ID
533826821

- 'n Volledige gids vir gesondheid en siekteversorging met die laaste ontdekkings van die geneeskunde en beproefde geneeswyses deur uitstaande geneeshere en spesialiste -


"Hierdie boek is vir die volk geskryf. Dit gaan uit van die standpunt dat elke man en vrou — die boer en die bywoner die beroepsman en die klerk die mynwerker en die mynbaas sowel as die geneesheer en die predikant die reg het op elke kennis wat hy op enige gebied kan verkry en hierop maak die geneeskunde seker nie 'n uitsondering nie. Die sorg vir die gesondheid van die mens is nie meer soos in die ou dae die voorreg van die priesters of selfs van die geneeshere nie maar dit is die plig van die enkeling om sorg te dra vir sy eie gesondheid en vir die liggaamlike en geestelike gesondheid en welsyn van die persone waarvoor hy verantwoordelik is. Elke persoon het sy eie liggaamstelsel en dit is sy verantwoordelikheid om dit in 'n goeie toestand te hou. Om dit te kan doen het hy nie net verstand en verantwoordelikheidsin nodig nie maar ook 'n grondkennis van die samestelling en verrigtings van sy eie liggaam. Die tye van kwaksalwery en toorgeneeskunde is verby en vandag is dit nog net korrekte kennis en ervaring wat tel. Die mediese vakkundiges wat hierdie boek geskryf het het hulle tot taak gestel om die noodsaaklike en verantwoorde kennis vir die gesondheid van elke volksgenoot tot in die verste afgele plaashuise te bring."

Prys: R750.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1957

Uitgewer: Humphris-Allen, Waverley

Kondisie: Hardeband met skaafmerke aan die rande van die omslag, bo- en onderkant van die rugkant, en voumerk langs die rugkante af. Oorgetrek in plastiek. Boekdele 1 en 3 het kraakmerke aan die binnekante van die omslag, met die omslag steeds stewig gebied. Uitvou-plate van die menslike liggaam in boekdeel 1 is ietwat los en moet versigtig hanteer word. Verbruining van die bladsye, andersins skoon en stewig gebind.

More from this seller

View all
R30 shipping
Waar J Sterwe - Jan Rabie
R240
R30 shipping
B.J. Vorster: Selected Speeches - Edited by Dr. O. Geyser (See description for provenance)
R310
R30 shipping
Balloons Airships And Flying Machines - Gertrude Bacon
R530
R30 shipping
The 'Prep' Story - W.M. Levick & C.G. Mullins
R460
Add to cart

Similar products

Nina die Slavin - Jacques Andres (k) Nina reeks nr 3
R45
R30 shipping
25% OFF
In Die Withaak Se Skadu
R109 R146
R30 shipping
Die Valskerm Bataljon
R110
R30 shipping
Die hand wat die spykers ingeslaan het - J.Fletcher
R110