Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Afrikaanse Huisdokter - Volledige Stel van 3 Boeke - Dr H K Wagner - Hardeband
Uitstekende toestand met al Plate in puik toestand
Die Afrikaanse Huisdokter - Deel 1 - Dr H K Wagner
Ontleedkunde van die Menslike Liggaam in 11 Plate
Gevolg deur 3 Plate wat enkelvoudige en dubbele Swangerskap toelig
Eerste Uitgawe 1956
397 bladsye
Kleur plate, wit en swart illustrasies en fotos en diagrams en kaarte en tabelle deur hele boek
Ook 8 kleur plate van geneeskragtige kruie en plante
Die Afrikaanse Huisdokter - Deel 2 - Dr H K Wagner
'n Volledige gids vir gesondheid en siekteversorging met die laaste ontdekkings van die geneeskunde en beproefde geneeswyses deur uitstaande geneeshere en spesialiste
378 bladsye
Die Afrikaanse Huisdokter - Deel 3 - Dr H K Wagner
412 bladsye