Die Afrikaanse Kortverhaalboek 6e Hersiene Uitgawe - Abraham H de Vries (samesteller) Die Afrikaanse Kortverhaalboek 6e Hersiene Uitgawe - Abraham H de Vries (samesteller)
Die Afrikaanse Kortverhaalboek 6e Hersiene Uitgawe - Abraham H de Vries (samesteller) Die Afrikaanse Kortverhaalboek 6e Hersiene Uitgawe - Abraham H de Vries (samesteller)

Die Afrikaanse Kortverhaalboek 6e Hersiene Uitgawe - Abraham H de Vries (samesteller)

1 available / secondhand
R175.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
642999990

n Hersiene, bygewerkte uitgawe van hierdie bekende bloemlesing wat al baie lank beskou word as n barometer van die kortverhaal genre in Afrikaans. Die versameling sluit nou 128 verhale van 79 skrywers in, wat strek oor n tydperk van meer as n eeu. Die titel van die 5de uitgawe was Eeu, maar hierdie uitgawe keer terug na die oorspronklike titel. Die ideale geskenk vir iemand wat belangstel in die stand van die Afrikaanse literatuur of sommer net enigeen wat van boeiende verhale hou. Van die vorige uitgawe het Roy Pheiffer destyds in Insig gese: n Mens sou hierdie resensies kon vul met n lys name van mense en instansies vir wie jy graag n eksemplaar van Eeu op die tafel wou sit met die opdrag: lees. En die lys sou die hele spektrum politiek- en taalkundiges en nie-so-kundiges insluit, elke kulturele attache in die buiteland, en n klomp onderwysmanne, en n stel joernaliste, en meer as n handvol liewe ooms en tannies wat nog geen benul het van waar ons letterkunde al is nie en verby is nie.An updated and revised edition of the most definitive collection of short stories in Afrikaans, compiled by one of the best exponents of the genre. This anthology now contains 128 stories written by 79 authors, and also offers a survey of the development of the genre in Afrikaans over a period of more than a hundred years, from the earliest writings at the end of the 19th century right up to 2003. A large and varied collection thematically and stylistically. And a perfect gift for anyone interested for anyone interested in the Afrikaans language and literature, or just anyone who likes a good story.

ISBN: 9780798144438

Pages: 640

Trade paperback

Human & Rousseau/Tafelberg, 2005

Good condition; cover has some creases

B138


Add to cart

Recently viewed

See more
60/90/120/150/200cm Shower Threshold Water Dam Shower Barrier Retention System (LENGTH: 120CM)
R565.00
Rhodesian TRANSPORT - SOUTHERN UNITED OMNIBUS CO DRIVER/CONDUCTOR BADGE PLASTIC - NO 175
R10.00 No bids
THE GROWTH AND GOVERNMENT OF CAPE TOWN BY P W LAIDLER AND FOUR OTHER BOOKS
R150.00
Bathroom Wall Heater
R350.00

Similar products

54% OFF
Eeu, honderd jaar van Afrikaanse kortverhale - Abraham H. De Vries
R120.00 R260.00
Kort Keur - Abraham H. de Vries (samesteller)
R100.00
Die Afrikaanse Kortverhaalboek - Abraham H de Vries - Sien scans
R80.00
Eeu: honderd jaar van Afrikaanse kortverhale -- Abraham H. De Vries [Samesteller]
R60.00