This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Collector329

Similar products

Die Eerste Eeu van de N.G. Gemeente Porterville
Secondhand
R190.00
Eerste Hulp-Handboek deur Louis G. Irvine, 1956
Secondhand
R50.00
Volksaltare of 'n Veteraan van die Eerste Vryheidsoorlog - Pieterse, H J C
New
R470.00
Manasse Tjiseseta Chief of Omaruru 1884 - 1898, Namibia - De Vries, Joris
Secondhand
R760.00
Die Afrikaanse Kortverhaalboek - Saamgestel deur Abraham H. de Vries (Eerste uitgawe)
Sold

Die Afrikaanse Kortverhaalboek - Saamgestel deur Abraham H. de Vries (Eerste uitgawe)

New 1 was available
R280.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
Id-16858
Bob Shop ID
533826538
Die Afrikaanse kortverhaalboek, nou al in sy sewende druk, word al baie lank beskou as die barometer van die kortverhaalgenre in Afrikaans.

Die chronologiese volgorde, wat oor 'n tydperk van byna 120 jaar strek, gee 'n goeie oorsig van die ontwikkeling van hierdie genre in Afrikaans.

Dis die ideale geskenk vir iemand wat belangstel in die stand van die Afrikaanse literatuur of sommer net enigeen wat van boeiende verhale hou.

"'n Mens sou hierdie resensie kon vul met 'n lys name van mense en instansies vir wie jy graag 'n eksemplaar van [hierdie bloemlesing] op die tafel wou sit met die opdrag: lees. En die lys sou die hele spektrum politiek- en taalkundiges en nie-so-kundiges insluit, elke kulturele attach in die buiteland, en 'n klomp onderwysmense, en 'n stel joernaliste, en meer as handevol liewe ooms en tannies wat nog geen benul het van waar ons letterkunde al is nie en verby is nie.""

Prys: R220.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1978

Uitgewer: Human & Rousseau

ISBN: 0798108142

Kondisie: Hardeband en stofomslag in 'n goeie toestand, met geringe skaafmerke and die rande. Stofomslag oorgetrek in 'n plastiekomhulsel. Nota's met pen op die inhoudsopgawe en agterin - teks nie geaffekteer. Bladsye is andersins baie skoon en stewig gebind.

Recently viewed

See more
Mecer 2kW 12V pure sinewave Inverter with 2x 100Ah battery -solar charge
New
R10,530.75
Viola sorbet - Lilac Ice - Viola cornuta - 10 Seeds
New
R27.00
5% OFF
Aerbes AB-Q640 Dual PD 45W Car Charger
New
R133.00 R140.00
50% OFF
Original Back Battery Cover for Sony Xperia Z5 Premium(Green)
New
R214.00 R428.00

Customer ratings: 1 ratings

Don't buy from this seller. Never received my books and no answer.
29 Aug 2024