Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987
Author: J C Kannemeyer
Publisher: Academica
Edition: First 1998
ISBN: 0 86874 336 4
Language: English
Condition: Good. Clean copy with tight binding. Scattered foxing.
Binding: Hardcover with the title and authors name on the coverboards and spine
Pages: 494. Print with images
Additional Information
Die eerste volledige Afrikaanse letterkundegeskiedenis in een band vir sowel die algemene as die universiteits- en onderwyskollegemark sedert die publikasie van Rob Antonissen se werk in die vyftigerjare. Vir Die Afrikaanse Literatuur 16521987 het dr. Kannemeyer nie alleen sy omvattende tweedelige letterkundegeskiedenis grondig hersien nie (o.m. deur die weglating van dele wat slegs vir vakkundiges van belang is), maar ook nuwe publikasies van outeurs van vóór 1970 soos Elisabeth Eybers, Ernst van Heerden, Breyten Breytenbach, Wilma Stockenström en Antjie Krog uitvoerig bewerk. Lesers wat dr. Kannemeyer se tweedelige letterkundegeskiedenis ken, sal veral geïnteresseerd wees in die oorsig oor die jongste letteratuur (19701987) wat oor vyf hoofstukke strek die eerste keer dat die hedendaagse skrywers in Afrikaans só uitgebreid en volledig behandel word. Veelvuldige fotos van skrywers, hulle handskrifte en ander illustrasies dra daartoe by om die chronologiese verloop vir die leser aanskoulik te maak. Die boek sal ongetwyfeld dié standaardwerk in een band oor die hele terrein van die Afrikaanse letterkunde wees.
Please note that we reserve the right to close our auctions at any time.
Please refer to all images for condition, as this forms an integral part of the description.
Payment to be processed within 2 days of auction closing.
The item is second hand and sold as such with no warranty or guarantee implied, expressed or given.
Rhodes | Rhodesia | Rhodesiana | Jameson | Botha | Smuts | Hertzog | Boeremag | Boer War | Verwoerd | Kruger | Boer War | Slagters Nek| Smuts | Botha | Kitchener | Majuba | Spion Kop |Siege Ladysmith | Verwoerd |Hertzog | Voortrekker | Apartheid | Afrikaner | Broederbond | Commando | Trekking On | No Outspan | Deneys | Reitz | Mzilikazi |Transorangia | Maritz | Retief | Tregardt | Potgieter | Voortrekker | Blood River | Scripta | Fransjohan Pretorius | Apatheid