Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut - Die Afrikaanse Woning, deur RC Fisher & S le Roux - Formaat: A4 landskap; 127 bls. Hardeband, glansomslag. Die boek beskryf die verskillende ou Afrikaanse boustyle. Herdrukke uit Die Boerevrou tydskrif. [1919-1931]
Die boek behandel nie net die verskillende tipe Boerehuise wat ons voorouers in vorige eeue gebou het nie, maar ook die binnevertrekke en die binne-afwerking van die huise. n Derde afdeling behandel die onderskeie soorte en gebruike van meubels.