Die Afrikaanse Woning - Herdrukke uit Die Boerevrou 1919-1931 Die Afrikaanse Woning - Herdrukke uit Die Boerevrou 1919-1931 Die Afrikaanse Woning - Herdrukke uit Die Boerevrou 1919-1931 Die Afrikaanse Woning - Herdrukke uit Die Boerevrou 1919-1931
Die Afrikaanse Woning - Herdrukke uit Die Boerevrou 1919-1931 Die Afrikaanse Woning - Herdrukke uit Die Boerevrou 1919-1931 Die Afrikaanse Woning - Herdrukke uit Die Boerevrou 1919-1931 Die Afrikaanse Woning - Herdrukke uit Die Boerevrou 1919-1931

Die Afrikaanse Woning - Herdrukke uit Die Boerevrou 1919-1931

Secondhand 1 available
R5.00 minimum increment
R240.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
654306617
Roger C Fisher & Schalk le Roux
Unibook, Hammanskraal, 1989
Hardeband, 127 bladsye. Netjiese toestand.
Hannes Meiring Argitek:   
"Die vereenvoudiging van die bouwstijl... lei tot die ontwikkeling van 'n egteAfrikaanse bouwstijl. Ons vlaktes en rante vra nie 'n huis met oordadige krulle en gewels nie, maar eenvoud en opregtheid, wat die stempel is van ons volk en land. Hier en daar krij ons dan 'n tiepiese voorbeeld van eenvoudige boerehuise. Veral tref dit die reisiger als hij deur die vlaktes... trek, hoe eenvoudig alles is. Dis alles eensame veld, ja dis 'n see van gras en mielies en dit spreek van niks anders als regte lijne, horisontaal en vertikaal."
So skryf Pierneef in Die Boerevrouw van 20 April 1920. Deur die gedagtes en teorieë van 'n eerste geslag selfbewus Afrikaner argitekte, joernaliste en kunstenaars weer deur hierdie boek beskikbaar te stel, word 'n draad van kontinuïteit herknoop. Hierdie boek werp lig op die lewendige argitektuurdebat van daardie tyd. Die Boerevrouw, soos dit destyds bekend was, het menige aspekte van ons leefstyl in al sy fasette belig... Kultuurhistories gesproke is hierdie boek van groot waarde. Taalkundiges sal die styl en taal van daardie tyd interessant vind, die sosio-ekonomies en sosio-politieke omstandighede van die twintigerjare word ook in die artikels be¬lig. Dit is 'n uiters waardevolle boek vir die leek sowel as die navorser om 'n byna vergete dekade in ons geskiedenis weer te ontdek.

Add to cart

Recently viewed

See more
Shelley - Royalty Small Plate.
Secondhand
R85.00
Air Supply - Master Series (CD)
Refurbished
R380.00
1/4 Inch Air Angle Die Grinder 20000 Rpm Variable Speed Ball Bearing
New
R757.00
33% OFF
10 PCS Earphone Jack for Huawei Nova 3i
New
R201.00 R302.00

Similar products

Heldin Uit Die Vreemde
Secondhand
R80.00
Die land noord van die Limpopo in die Expansie-beleid van die Suid-Afrikaanse Republiek
Secondhand
R700.00
Die Landelike Arbeidsvraagstuk in die Suid-Afrikaanse Republiek 1885-1899
Secondhand
R50.00
DORP IN DIE BOS Stories Uit MARLOTH PARK JACQUES de VILLIERS Afrikaans
Secondhand
R110.00