Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1979 Uitgawe in hardeband met stofjas. In hierdie boek het die leser nou 'n ryk gedokumenteerde werk, gebasseer op die Bond se leggers, waarin die Bond self sy verhaal vertel! Naam van vorige eienaar op voorste skutblad. Boek verder in 'n netjiese toestand en vry van beletsels.
Toestand 7/10