Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe 1979 hardeband met stofomslag 193 bladsye, die stofomslag het een of twee klein merkies en n klein skeurtjie aan die agterkant bo, die hardeband is goed,naam en adres voor in boek, een of twee vlekkies in boek, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie
Please note that in future I will be out of town each school holiday for the whole holiday will not be able to post during that time