Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
UITGEGEE DEUR PUBLISITAS, Kaapstad. 1955. Saamgestel deur JH Redelinghuys. Hardeband sonder stofomslag, 311 bladsye. Die boek is in 'n stewige en skoon toestand. Die bladsye het al effens verkleur. Die omslag is verweer, veral op die hoeke - soos getoon word deur die foto - maar nog stewig. Posgeld na enige plek in SA is R35.