Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Author: Hermann Giliomee
ISBN: 9780624071075
Hermann Giliomee is die aanbieder van die kykNET-reeks Die Afrikaners in beeld, in
samehang waarmee die boek gepubliseer word. Giliomee is internasionaal gerekend as
die kenner oor die geskiedenis van Afrikaners, en hierdie boek span die kroon op sy
lewenslange werk. Bondig maar deeglik, en met nuwe refleksies oor die Afrikaners van
vandag.