Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lesers se reaksie op die verskyning van The Afrikaners in 2003 was so oorweldigiend dat die boek binne twee maande 'n blitsverkoper geword het. Dadelik was daar talle versoeke om 'n Afrikaanse weergawe. Met Die Afrikaners - 'n biografie gee Giliomee hieraan gehoor. Die storie van die Afrikaners se stryd om te oorleef - met heftige meningsverkille oor wat oorlweing behels - word vertel teen die agtergrond van hul gebrek aan veiligheid deur hule hele geskiedenis, omdat hulle altyd so bitter min was. Die verhaal is soms heroies, soms tragies, altyd boeiend - vol drama, ironie en paradokse. Die skrywer verweef hier die jongste internasionale insigte met 'n leeftyd se navorsing, onder meer gesprekke met leiersfigure. Hy bied lesers 'n vars, leesbare geskiedenis wat strek van die kolonisasie van die Kaap tot die 21e eeu.
Softcover. English. Tafelberg. 2004. ISBN: 9780624041818. 656 pp. Good condition in softcover, light wear to covers. Book No: 2500417