R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Afskeid - Karen Kingsbury - CUM - 2011 - 290pp - Sagteband in byna nuwe toestand.
Lesers het Bailey Flanigan leer ken in die intriges van die Baxter-familie, maar nou het sy haar eie reeks! DIE AFSKEID is die eerste boek in die BAILEY FLANIGAN-reeks. Bailey se avonture begin wanneer sy die geleentheid kry om ’n oudisie te doen vir ’n Broadway-musiekblyspel in New York. Maar is sy gereed om haar vriende en familie in Bloomington agter te laat? En wat van Cody? Sy is bekommerd oor hul toekoms en kan net bid dat hulle liefde sal seëvier. Cody, wat Bloomington verlaat het om nader aan sy ma te wees, kom deur nuwe vriende, omstandighede en die afstand tussen hulle agter dat sy verhouding met Bailey nie so rotsvas is soos hy gedink het nie. Hierdie reeks, wat karakters uit die gewilde Baxter-reekse bevat, word gekenmerk deur liefde, eensaamheid, groot geleenthede en moeilike besluite.