Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1962 Uitgawe in hardeband met stofjas. Hierdie kosbare boek is deur oud- President C R Swart geskryf! Bibplakkers en stempels voor in die boek asook geel kleeflintmerke voor-en agterin die boek. Boek is verder mooi opgepas en 'n MOET vir jou versameling!