This item has closed 1 buyer bought 2 items

Similar products

In die buitenste ruim deur Robin Kerrod
Secondhand
R35.00
Die Afrikaanse Huisdokter. Set of 3 books
Secondhand
R800.00
Die Ses... - David McKee
Secondhand
R120.00
Tippie by die dieretuin: Vlak 4 - Jose Palmer
New
R90.00
Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Afrikaans, Cards, Boxed set)
Sold

Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Afrikaans, Cards, Boxed set)

New 10 were available
Indicative market price: R130.00
R107.00
18% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
XFZC-5036-G510
Bob Shop ID
314754294
Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Afrikaans, Cards, Boxed set) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days



Dit was nog nooit so lekker om van die Bybel te leer nie met 99 kaartjies wat elk 20 leidrade bied oor mense, plekke of dinge in die Bybel.

As kinders van Die Aksie-Bybel gehou het, sal hulle mal wees oor Die Aksie-Bybel: Raai-raai-speletjie vir die hele gesin. Dit was nog nooit so lekker of maklik om die Bybel te leer ken nie.

Hierdie prettige speletjie bied:

· 99 kaartjies met 20 leidrade elk oor persoon, plek of ding in die Bybel, asook Skrifverwysings om verdere Bybellees aan te moedig

· 'n Vinnige verwysing na waar die storie in Die Aksie-Bybel gevind kan word

· 'n Instruksiekaartjie met aanwysings vir 3 maniere waarop die speletjie gespeel kan word

Die kaartjies is gellustreer deur Sergio Cariello, wat Die Aksie-Bybel gellustreer het. Hierdie speletjie is ideaal om in die kar te speel op die langpad of sommer vir 'n speletjiesaand by die huis. Dit sal kinders se kennis van die Bybel op 'n prettige en interaktiewe manier verbreed.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Action Bible® Guess-It Game

Features

SummaryDit was nog nooit so lekker om van die Bybel te leer nie met 99 kaartjies wat elk 20 leidrade bied oor mense, plekke of dinge in die Bybel.As kinders van Die Aksie-Bybel gehou het...
PublisherChristian Art Publishers
Release date20180101
Pages100
ISBN1-4316-1850-0
ISBN 13978-1-4316-1850-7

Recently viewed

See more
Christmas Themed Garden Flag Winter Outdoor Banner Festival Decor
New
R304.00
50% OFF
Origami chocolate mould E
New
R70.00 R140.00
Various - Good Morning, Vietnam - Original Motion Picture Soundtrack
Secondhand
R35.00
Al Martino - Love is Blue LP Vinyl Record
Secondhand
R40.00

Customer ratings: 1 ratings

Thank you - Excellent service again and again and again
07 Apr 2018