Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Derde druk 1971 hardeband met stofomslag 251 bladsye, die stofomslag het n paar merkies aan en n skeurtjie aan die agterkant bladsye 174 - 182 het geel vlekkies aan die onderkant van die bladsye, naam voor in boek, van die bladsye is effens vergeel weens ouderdom, die teks is skoon en die binding goed, versending R25 in RSA