R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 13 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hierdie boeiende, interessante roman speel hoofsaaklik af teen die agtergrond van die ekonomiese omwentelinge na 1994 en gaan oor twee vennote, John Heckrodt en Herklaas Pretorius - vanaf hul jare as boere en jagters in die ou Suidwes tot by hul ondernemings as entrepeneurs in die nuwe Suid-Afrika: die jagveld het net verskuif na die ekonomiese sfeer. Die sagmoedige reus Pretorius raak verteenwoordigend van die immer ongemaklike posisie van die post-kolonis in Afrika, gebrandmerk deur sy kleur en vasgevang in sy vreemdelingskap. Die liefde van 'n besondere vrou gee betekenis aan 'n lewe wat toenemend 'n stryd om oorlewing raak. Vanuit sy kennis van die ekonomiese sake skryf Haasbroek insiggewend en oortuigend oor die intriges van frontmaatskappye, bemagtigingsaksies, oornames en ander transaksies. Die ander vennoot - P. J. Haasbroek. Human & Rousseau 2009. ISBN 9780798150415