Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie groterige hardebandboek is in 'n mooi toestand, alhoewel die buiteblad tekens van sy raklewe rondom die sye aanwys. Skrywer is Johannes Meintjes. Eerste uitgawe 1976. 192 bladsye met verskeie foto's ook binne.